Operasionele Instandhouer
Ligpos (Pty) Ltd
Rayton, Gauteng
Outsourced Contractor
Apply
Posted 28 July 2025

Job Details

Job Description

BESONDERHEDE VAN POS 

NB: Toetsperiode van 'n week voordat werkaanbod aanvaar word.

Posbenaming: Operasionele Instandhouer

Arbeidsveld: Metaalwerksentrum

Beskrywing van werk: Hy gaan algemene instandhouding doen en sorg vir operasionele onderhouding en instandhouding om te sorg dat alle toerusting vir die operasies gereed is vir operasionele doeleindes.  Hy het ad hoc en geskeduleerde werk wat hy daarvoor moet doen.  Hy is ook verantwoordelik dat die terrein netjies en operasioneel optimaal is.  


Lys algemene pligte en sleutelwerksaamhede: 

Sorg vir alle operasionele toerusting en area sodat operasie optimaal funksioneer.

Help met ad hoc take soos voorgese word.

Volg werkskaart.


Kandidaat vereistes 

Die Kliënt verwag dat die Werknemer sal voldoen aan die volgende vermoëns, vaardighede, kwalifikasies en opleiding: 

Kritiese vereistes waaraan die werknemer moet voldoen: 

Hy moet stiptelik wees.

Hy moet netjies wees en detail georienteerd

Hy moet vooruit kan dink om te kan bepaal wat prioriteit is en effektief take kan afhandel

Hy moet tegnies aangele wees.

Moet selfoon he wat werk.

Moet aan voorwaardes van Qualitek se werksooreenkoms voldoen.

Voordelige vereistes waaraan die werknemer moet voldoen: 

Bestuurslisensie of dit so spoedig as moontlik kry

Basiese eienskappe waaroor die Werknemer moet beskik: 

Hy moet pligsgetrou, lojaal en eerlik wees.

Hy moet stiptelik en puntenerig wees.

Hy moet nie bang wees vir werk nie.

Goeie gesindheid teenoor die Klient en gesag vertoon met goeie kommunikasie vaardighede teenoor die kliënte se kliënte.

Basiese vaardighede wat Werknemer sal ontvang van Kliënt: Tegniese aanleg.

Plek van opleiding: Kliënt se werkwinkel

Duur van die opleiding: Solank as wat in diens is

Kostes van die opleiding: Werknemer ontvang opleiding gratis, maar waarde is R60 000 werd.

Ander reëlings i.v.m. opleiding: Werknemer werk onder gesag van senior persoon wat bo hom aangestel is deur klient.


Verdere opleiding wat van die werknemer verwag word om van ’n derde party te ontvang: Moontlik soos kliënt nodig mag vind

Plek van opleiding: NVT

Duur van die opleiding: NVT

Kostes van die opleiding: NVT

Ander reëlings i.v.m. opleiding: NVT


Moontlikhede van bevorderings: Ja

Diensperiodes ter sprake 

Indiensnemingsdatum: Saterdag 12 Julie 2025


Werksure & Werksdae 

Gewone werksure en werksdae 

45 ure per week

Werksweek: Vasgesteld


VERLOF 

Die werker se verlofgeld is ingesluit by sy uurlikse betaling.  Hy word nie addisioneel verlof betaal nie.  Daar sal Christelike vakansiedae gehandhaaf word, maar nie vakansiedae soos nasionaal voorkom nie.  Die Werknemer het die reg om enige tyd verlof te neem, hetsy jaarlikse verlof, gesinsverlof, siekverlof wat reeds in sy loon ingereken word.


ENDDATUMS 

Kennisgewing tydperk: 1 week indien minder as 6 maande gewerk. 

2 weke indien meer as 6 maande maar minder as 'n jaar gewerk het. 

4 weke indien langer as 'n jaar gewerk het. 

Duur van kontrak: 3 maande

Beëindigingsdatum van pos. 3 maande


Werknemer Vergoeding per uur 

Klient diensgeld per uur: R56.25

Klient gemiddelde diensgeld per week: R2250.00

Gemiddelde werksure per week: 40

Werknemer se Loon / uur: R44,84

Oortydbetalingskaal: R67.26

Gemiddelde Werknemer se loon / week: R1.793,60

Enige addisionele aspek rakende betaling: Alle verlofgeld word aan werknemer uitbetaal as volle betalingsbedrag.  Hy word slegs betaal vir ure wat hy werk.  Daar is ook boetesisteem in plek, wat afgetrek mag word indien beboet.  

Ander reëlings rakende betaling 

Frekwensie van besoldiging: Weekliks

Moontlikheid van bevordering in die pos: Op meriete 

Verdere opleiding 

Plek van opleiding In Kliënt se werksplek

Duur van opleiding Solank as die werkgewer by Kliënt werk

Basiese vaardighede opleiding 

Metaalwerk

DERDE PARTY OPLEIDING 

Verdere opleiding wat van die werknemer verwag word om van ’n derde party te ontvang. 

Ander reëlings oor opleiding Moontlik soos kliënt nodig mag vind

Basiese vaardighede opleiding (3de party) 

Geen