Back to Company jobs
Trekkerdrywer - Plaaswerker / Tractor Driver - Farm worker
Ermelo, Mpumalanga
Permanent
Apply
Posted 29 January 2025

Job Details

Job Description

Posadvertensie: Trekkerdrywer by Rau Agri

Area: Warburton, Ermelo, Oos-Transvaal
Posbenaming: Trekkerdrywer
Arbeidsveld: Landbou

Kort beskrywing van die pos:
Die Klient is op soek na 'n toegewydde en energieke Trekkerdrywer om by ons span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal plaaswerk verrig, met 'n spesifieke fokus op die bestuur van trekkers. U sal ook betrokke wees by die melkery, beeste hanteer, en algemene instandhouding en herstelwerk op die plaas.
Slegs vir enkellopende persoon.

Pos pligte en sleutelwerksaamhede:

  • Trekke bestuur
  • Beeste werk en tel
  • Algemene instandhouding en herstelwerk
  • Algemene plaaswerk
  • Help met die melkery (elke tweede naweek)

Kritiese vereistes:

  • Zoeloesprekend
  • Minimum St.8 of Graad 10
  • Moet met 'n trekker en sleepwa kan ry
  • Enkellopend

Voordelige vereistes:

  • Kode 8 lisensie
  • Vorige ervaring met plaaswerk
  • Vorige trekker bestuur ondervinding

Vaardighede:

  • Tegniese aanleg
  • Beeste kan tel
  • Basiese geletterdheid
  • Trekker kan bestuur

Basiese eienskappe:

  • Betroubaar en eerlik
  • Hardwerkend
  • Moet mening kan gee en kan by span kan bydra lewer
  • Energievolle werker nie mediese ongeskiktheid of enige kwale, kroniese siektes of ongesondheid
Spesifieke vereistes:
  • Moenie horlosie jaag nie, maar werk tot die werk klaar is
  • Geen dwelm gebruik of alkohol misbruik

Spesifieke vereistes:

  • Geen kriminele rekord of verduideliking as een het
  • Moet bereid wees om werk tot voltooiing te doen
  • Verblyf is deel van die pakket op die plaas (geen verblyf vir vrouens en kinders)

Indiensnemingsdatum: So gou as moontlik
Duur van kontrak: Jaar 
Beëindigingsdatum van pos: 31 Januarie 2026

Vergoeding:

  • Intreevlak

Werksure: 194 uur per maand, vaste werksweek
Jaarlikse Verlof: 1 dag vir elke 17 dae gewerk
Siekverlof: 30 dae in 'n 3 jaar siklus
Gesinsverlof: 3 dae per jaarlikse siklus

Opleiding: Plaaswerk en trekker drywer

  • Munitere waarde van opleiding: R5000/maand

Indien u belangstel in hierdie pos en voldoen aan die vereistes, doen hier aansoek.

NS. Moet asb nie u CV E-pos of op enige ander plek heen stuur as om dit op die aansoekvorm te plaas nie.

Job Advertisement: Tractor Driver at Rau Agri

Location: Warburton, Ermelo, Eastern Transvaal
Position Title: Tractor Driver
Field of Work: Agriculture

Short Description of the Position:
The client is looking for a dedicated and energetic Tractor Driver to join our team. The successful candidate will perform farm work, with a specific focus on operating tractors. You will also be involved with the dairy, handle cattle, and perform general maintenance and repair work on the farm. This position is only for a single person.

Key Duties and Responsibilities:

  • Operating tractors
  • Working with and counting cattle
  • General maintenance and repair work
  • General farm work
  • Assisting with the dairy (every second weekend)

Critical Requirements:

  • Proficient in Zulu
  • Minimum Grade 8 or Grade 10
  • Must be able to drive a tractor and trailer
  • Single

Advantageous Requirements:

  • Code 8 driver's license
  • Previous experience in farm work
  • Previous tractor operating experience

Skills:

  • Technical aptitude
  • Ability to count cattle
  • Basic literacy
  • Ability to drive a tractor

Basic Attributes:

  • Reliable and honest
  • Hardworking
  • Must be able to provide input and contribute to the team
  • Energetic worker without any medical incapacity or chronic illnesses

Specific Requirements:

  • Must not watch the clock but work until the job is done
  • No drug use or alcohol abuse

Specific Requirements:

  • No criminal record or explanation if one exists
  • Must be willing to see the job through to completion
  • Accommodation is part of the package on the farm (no accommodation for women and children)

Employment Date: As soon as possible
Contract Duration: Year
Position End Date: January 31, 2026

Compensation:

  • Entry-level
  • Working hours: 194 hours per month, fixed workweek
  • Annual Leave: 1 day for every 17 days worked
  • Sick Leave: 30 days in a 3-year cycle
  • Family Leave: 3 days per annual leave cycle

Training: Farm work and tractor driving
Monetary Value of Training: R5000/month

If you are interested in this position and meet the requirements, please apply here.

Note: Please do not email your CV or send it anywhere else other than placing it on the application form.