Back to Company jobs
Algemene Plaaswerker
Rayton, Gauteng
Permanent
Apply
Posted 25 February 2025

Job Details

Job Description

POSBESKRYWING

Posbenaming: Plaaswerker

Arbeidsveld: Landbou


Kort Beskrywing van die Pos:

  • Braaikuikens
  • Pekanneute
  • Groentetuin en tuinwerk

Pos Pligte en Sleutelwerksaamhede:

  1. Verwyder broiler-kuikens se mortaliteite - toesig hou oor gewigte, weeklikse monitering - monitor die ventilasie en verhitting van die tabakskuip.
  2. Bestuur pekanneutboorde - installeer 'n waterstelsel en sprei die gras rondom die bome.
  3. Onderhoud van groentetuin en tuinwerk.

Kritiese Vereistes:

  • Kennis en opleiding rakende braaikuikens.
  • Kennis oor pekanneutverbouing.
  • Kennis van groente en tuinwerk.

Voordelige Vereistes:

  • Persoonlike voordele kan uit hierdie rol spruit. Addisionele opleiding sal gegee word om verskillende werksaamhede te hanteer.

Vaardighede:

  • Trekker bestuur lisensie.
  • Houtwerkvaardighede.
  • Sweisvaardighede (indien nodig).
  • Behandeling van pekanneutkewers en siektes.
  • Kalk sprei.
  • Vermoë om met diere te werk.

Basiese Eienskappe:

  • Vermoë om opdragte uit te voer.
  • Respek en vriendelikheid.
  • Sterke kommunikasievaardighede (probleemoplossing).

Spesifieke Verbode Aspekte:

  • Rook en drank is streng verbode.

Spesifieke Aspekte:

  • Onseker in sommige areas.
  • Werk sal op verskillende werksplekke plaasvind.

Indiensnemingsdatum: 2 Januarie 2025

Gewone Werksure:

  • Maandag tot Vrydag: 7:00 - 15:00
  • Etenstyd: 12:00 - 13:00
  • Saterdag: 7:00 - 11:00
  • Sondag (Braaikuikens): 7:00 - 8:00
  • Oortyd moet aangeteken word.

Werksweek:

  • Saamgestelde werksweek.

Jaarlikse Verlof:

  • 1 dag vir elke 17 dae gewerk.

Siekverlof:

  • 30 siekverlofdae in 'n 3-jarige sykverlofsiklus.

Gesinsverlof:

  • 3 dae per jaarlikse verlofsiklus.

Kraamverlof:

  • Nie van toepassing nie.

Kennisgewing Tydperk:

  • 1 week indien minder as 6 maande gewerk.

Duur van Kontrak:

  • Opleiding tot 3 maande; moontlikheid van 'n permanente pos.

Beëindigingsdatum van Pos: 31 Desember 2026

Oortyd Betalingskaal:

  • Ongeveer 2 ure per week.

Enige Addisionele Reëling Ten Opsigte van Betaling:

  • Bonus na 'n goeie siklus, indien die gemiddelde gewig van die kuikens 1.7 is of hoër.

Frekwensie van Besoldiging:

  • Weekliks.

Moontlikheid van Bevordering in die Pos:

  • Na opleiding en jaarliks.

Basiese Vaardighede Opleiding:

  • Doen self opleiding.

Plek van Opleiding:

  • Ons plaas by spesifieke afdeling.

Monetêre Waarde van Opleiding:

  • +/- R2000.

Duur van Opleiding:

  • +/- 2 tot 4 maande.

Ander Reëlings Oor Opleiding:

  • N teoretiese toets om te sien hoe hy vorder, sowel as 'n praktiese toets.